Gevangenis Bediening

 Bybel Studie Kursus vir Gevangenes

Ds Danie Kotze is n kriminiloog en teoloog en was vir 28 jaar kapelaan by die departement van korrektiewe dienste vir die Noord Transvaal Streek. Hy is steeds met geestelike bearbeiding in die gevangenis besig .
Ds Kotze het in die diensjare bewus geword van die lewe en omstandighede waarin gevangenis verkeer.

Die doel van die webblad is om preke te bied aan godsdienswerkers wat gerig is op die besondere behoeftes en omstandighede van gevangenis.
Kontak Inligting
Selnommer 083 276 5018
Ander Skakels van Belang
Kameeldrift Krisis Sentrum
Volgende Bladsy
Bediening
preview001001.jpg
Weer in Pretoria
Epos n boodskap vir skrywer
die knoop vir Afrikaanse skakels
Preke
Prison Fellowship
Nuus24
Koffietafel